RIVERSDAL NUUSFLITS - Die dorp se eie Marlé van Wyk gaan op die televisieprogram, Kwêla te sien wees.
Sy is met Stargardt se siekte gediagnoseer en is die eerste persoon in Suid-Afrika wat die eSight-bril gebruik.
Willem Botha en die Kwêla-kameraspan het op die dorp kom kuier en haar verhaal vasgelê.
Die uitsending sal Sondag 11 November om 18:00 op kanaal 144 ten sien wees.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'