Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die minister van gemeenskapsveiligheid en lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement, Alan Winde het die dorp Maandag 14 Januarie besoek.
’n Openbare vergadering is by die Droom-dienssentrum gehou.
Winde het verskeie besighede in die streek besoek.
Hy het interessante feite aangaande veiligheid en ander dienslewering gedeel.
Juis omdat Winde passievol oor entrepreneurskap is, het Tinus Duvenhage meer van Huis Wallace Anderson vertel en wat hulle doen om geld intesamel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'