HESSEQUA NUUS - Die Wes-Kaap minister van nedersettings, Tertuis Simmers het op Dinsdag, 28 Julie die Hessequa munisipale raad vir samesprekings oor behuisingsprojekte ontmoet.
Tydens ‘n vergadering in die munisipale raadsaal is die proses waarvolgens potensiële projekte deur die departement beoordeel word, onder meer uiteengesit.
‘n Befondsingsooreenkoms vir behuising in Melkhoutfontein is later onderteken.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'