HESSEQUA NUUS - Die minimumloon, asook die loon van plaas- en huiswerkers styg vanaf 1 Maart met 3,8%.
“Dis ’n verligting vir die landbousektor dat die 90%-vergunning steeds in plek gehou is omdat dié sektor weens die droogte steeds kwesbaar is,” het Neil Hamman van Agri SA gesê.
Sommige boere sê hul werkers kry baie meer as die minimumloon, terwyl ander meen party werkers is nie eens die minimumloon werd nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'