MELKHOUTFONTEIN NUUS - Melkhoutfontein stig Klub150 met die doel om R30 000 vir Melkhoutfontein Primêr in te samel.
Inwoners en/of kinders gaan rommel optel en by ‘n versamelpunt ingee met ‘n teiken van 20 swartsakke per persoon.
Elke 20 sakke is R200 werd vir die skool.
Op hierdie manier verkry die skool broodnodige fondse en Melkies word skoon gehou.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’