MELKHOUTFONTEIN NUUS - Community Animal Rescue Society (CARS) hou Saterdag 20 Julie ter viering van Mandeladag ’n inentingsdag vir katte en honde.
Dr. Pierre du Bruyn sal van 08:00 tot 12:00 by die Melkhoutfontein-gemeenskapsaal wees om die troeteldiere in te ent.
’n Fooi van R75 per dier is betaalbaar.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutse Hessequa nuus'