Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - ’n 32-Jarige man, Izaan Keller was vanaf George onderweg toe sy bakkie net buite Albertinia die pad verlaat en gerol het.
Hy het ’n kopbesering en ander ligte beserings opgedoen en kan nie onthou wat gebeur het nie. Hy was alleen in die voertuig.
’n Ooggetuie, Johan Stemmet was in sy vragmotor onderweg na George en het Keller bygestaan.
Kyk 'n video hieronder:
Die bakkie het groot skade opgedoen.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'