HEIDELBERG NUUS - 'n Ma en haar seun van Heidelberg het Vrydagaand, 2 Oktober op die N2 tussen Riversdal en Heidelberg gesterf toe die motor waarin hulle was tromp-op met 'n aankomende voertuig gebots het.
Die ongeluk het ongeveer 7km buite Riversdal, rigting Heidelberg gebeur.
Petronella (Mamie) Bush (59) en haar seun Samuel (Marius) Bush (33), is op die toneel dood.
Wyle Mamie Bush
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'