Gallery
ALBERTINIA NUUSFLITS - Leerders, ouers en besoekers het by Hoërskool Albertinia saamgedrom om Lentedag Saterdag 1 September te vier.
Die skool het ’n kleurfees en pretloop aangebied. Jonk en oud het dit geniet en aan die einde van die dag was almal letterlik kleurvol.
Leerders kon speletjies speel en lekker saam dans na die pretloop.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Leerders kon speletjies speel en lekker saam dans na die pretloop. Foto: San-Marié Cronjé
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'