HESSEQUA NUUS - Anja du Toit (gr. 2) gaan op 16 Augustus in Boksburg aan die eindronde van die ATKV-redenaarskompetisie deelneem.
Du Toit is die eerste leerder van die skool wat deurgedring het na die nasionale eindronde.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'