HESSEQUA NUUS - Met 1 September wat Lentedag was, het die 'Berties' reeds Vrydag dié dag gevier en was die gewone blou- en rooi skool in die helderste kleure en reuke soos kinders hulself volgens die tema van 'Lente' aangetrek het opgetooi.
'n Kompetisie om te bepaal watter kind in elke graad die vrolikste volgens die tema kon aantrek het leerders behoorlik opgewonde gehad.
Die wenners.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'