MELKHOUTFONTEIN NUUS - Die Community for Animal Rescue Society (CARS) bied Vrydag 7 Februarie ’n massa-sterilisasie in Melkhoutfontein se gemeenskapsaal aan.
Die geleentheid sal van 08:00 tot 17:00 plaasvind.
Alle fondse sal weer ten bate CARS aangewend word.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'