NUUTSTE INLIGTING: 12:00 | Alle kragverkooppunte is weer aanlyn.
HESSEQUA NUUS - Belangrike Kennisgewing:
Alle kragverkooppunte in die Hessequa-streek is tans buite werking, omdat die diensverskaffer met noodherstelwerk begin het.
Hessequa-munisipaliteit vra omverskoning vir enige ongerief.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'