HESSEQUA NUUS - Die somervakansie het aangebreek en besoekers stroom van heinde en verre na die Suid-Kaap.
Tog heers daar kommer oor die afname in internasionale besoekers aan Suid-Afrika.
Dit kan onder meer toegeskryf kan word aan toeriste se onsekerheid oor hul veiligheid.
Jy kan besoekers help om veiliger te wees deur hulle bewus te maak van misdaadvoorkomende maatreëls.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'