HESSEQUA NUUS - Die Covid-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan het op 27 en 28 Mei ’n ton Genesis-kitsmaaltye na Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn versprei.
Dié skenking is moontlik gemaak danksy Laeveld Agrochem wat die kitsmaaltye aan die taakspan geskenk het.
“Met die stigting van die taakspan kan ons met ons gevestigde strukture en uitstekende vermoë verseker dat die voedsel die kwesbaarste mense bereik,” sê David Olivier, provinsiale veiligheidskoördineerder vir die suidstreek.
• Lees die volledige berig in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'