Breaking News
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Die eerste Kersfeeskore-kompetisie vir vanjaar vind tans by Riverville-stadion plaas.
Kore is reeds verwelkom en die kompetisie is baie straf.
Dennis Karelse, DA LLP vir Hessequa is ook onder die gaste.
Die gemeenskap word genooi om die verrigtinge, wat tot later vanmiddag sal aanhou, by te woon.
Kyk 'n video hier:
ARTIKEL, VIDEO & FOTO: SAN-MARIÉ CRONJÉ - SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'