ALBERTINIA NUUS - Geseënde Kersfees aan ons gemeenskap.
Geniet die feesgety saam met julle families en vriende.
Wees veilig in en om julle wonings en ry versigtig wanneer u op die pad is.
Kom ons kyk na mekaar gedurende die feesgety.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa Karoo nuus'