Gallery
STILBAAI NUUS - Geestelike instansies in Melkhoutfontein het hande met Stilbaai-polisie en die gemeenskapspolisieforum (GPF) op Sondag, 25 April gevat.
'n Geestelike leiersforum is ook tydens die geleentheid gestig.
Die forum stel hom ten doel om eenheid en restorasie in die gemeenskap te bevorder en is interkerklik in sy samestelling.
Fotogalery: Kerke en polisie werk saam
Indien enige persoon of besighede by enige van die projekte betrokke wil raak, kan hulle vir Chrissy Lewaks kontak (028 754 6106) tydens kantoorure.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'