GEORGE NUUS - Hugo Redelinghuys, redakteur van Suid-Kaap Forum, is met verlof van vandag, Maandag 28 Augustus tot Maandag 11 September.
Stuur asb. alle nuusbrokkies, artikels, foto's en datums van opkomende geleenthede en nuusgebeure na Johan Victor ([email protected]) of kontak hom by 078 083 3303.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’