Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - KANSA Riversdal het Donderdagaand 18 Julie vanjaar se Relay for Life tydens ’n emosiebelaaide seremonie in Riverville-sportsaal ingelui.
Die sesde Relay for Life word op 9 November by die sportklub aangebied.
Die jaarlikse deurnag-geleentheid word gehou om fondse in te samel om kankerpasiënte wat behandeling ondergaan, se lewe meer draaglik te maak.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'