Om dié rede word daar in stede en dorpe regoor die land 'n Bark for Life aangebied, voorloper tot die Kansa Relay for Life waar kankeroorwinnaars geëer, hul lewe gevier en die gemeenskap verenig word in 'n gemeenskaplike doel.
Met Bark for Life, wat sy ontstaan blykbaar aan die American Cancer Society te danke het, het dit op honde met kanker betrekking, maar die doel van die geleentheid bly basies dieselfde as vir mense.