HESSEQUA NUUS - Die #spekboomchallenge probeer mense oorreed om 10 of meer spekboompies in 2020 te plant, want daar word geglo die plant kan klimaatsveandering teenwerk.
Navorsing het getoon dat nie alles wat oor die spekboom gesê word, heeltemal waar is nie.
Daar word byvoorbeeld gesê dat die spekboom van twee soorte fotosintese gebruik maak, dat dit meer koolstof as ’n tropiese reëenwoud stoor en dat dit tot 10 ton koolstof per jaar sekwestreer.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'