HEIDELBERG NUUS - Ruché Geldenhuys en Mande Snyman is met die aanvang van die nuwe skooljaar vir die eerste kwartaal as opvoeders aangestel.
Geldenhuys het haar studies aan die Kaapse Skiereiland Universteit van Tegnologie (KSUT), Wellington kampus, voltooi.
Snyman het aan die Universiteit Noordwes, Potchefstroom kampus, haar kwalifikasies verwerf.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'