Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Hoërskool Heidelberg, bekend as Hattieland, het uitstekend gevaar met ‘n 100% slaagsyfer.
Die 2021-matrikulante van Kairos Senior Sekondêre Skool, Heidelberg het ten spyte van die Covid-19-pandemie, bo verwagting baie goed gevaar.
Die skool het 'n slaagsyfer van 94,3%.
FOTOGALERY: Heidelberg 2021 matrieks vaar goed
VIDEO: Kairos Sekondêr matrieks 2021
Kairos se top 10 matrieks.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'