HESSEQUA NUUS - Janco Uys van Laerskool Volschenk is tydens die jeugskou vir die Wes-Kaap-streek in George in die WP-span vir die tweede agtereenvolgende jaar in die junior-suiwelafdeling opgeneem.
Hy verteenwoordig die WP-span vanaf 1 tot 4 Oktober by die Suid-Afrikaanse Jeugskoukampioenskap wat op Bathurst in die Oos-Kaap gehou word.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'