STILBAAI NUUS - Jagersbosch-dienssentrum op Stilbaai se gholfdag het 61 spelers gelok om mee te ding vir die ruim pryse wat op die spel was.
Die byeenkoms op Saterdag, 23 April was as 'n fondsinsamelingsprojek en as gevolg van die vrygewigheid van die borge was daar heelwat om voor te speel.
Die wenner van die dag was Juandré Michaels met sy pa, Andrew in die tweede plek.
Francois Taljaard het die langste set gehad.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'