HEIDELBERG NUUS - Die eienaars van hierdie fietse word dringend deur Heidelberg-polisie gesoek.
Die fietse is op verskeie geleenthede in die dorp gesteel en is tydens roetine patrollies gevind.
Ao. Alroy Windvogel, plaaslike polisiewoordvoerder doen 'n dringende beroep op enigiemand wat die fietseienaars kan identifiseer om met ao. Frans Jooste by die plaaslike dienssentrum by 028 722 1910, of die tolvrynommer 10111 in verbinding te tree.


'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'