RIVERSDAL NUUS - Hierdie getoetste bril is Woensdagmiddag 22 November deur ‘n inwoner in Oosthuizenstraat, regoor Laerskool Volschenk opgetel.
Indien dit aan jou behoort, kan jy dit by Suid-Kaap Forum se kantore in Heidelbergweg 29 kom afhaal.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'