RIVERSDAL NUUS - Inwoners van Langstraat en omgewing in Riversdal het ‘n slaak van verligting gesug toe die eienaar van ‘n Volkswagen Polo die voertuig se revolusies opgejaag en dit aan die brand geslaan het.
Die voorval het Sondag, 14 Junie om 02:35 plaasgevind.
Die plaaslike brandweer het voorkom dat die brand na ‘n huis in van Riebeeckstraat verspei.
Volgens inwoners het dié voertuig-eienaar veral naweke en in die oggendure die buurt getreiter deur met groot enjin-geraas en harde musiek in die strate te ry.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'