RIVERSDAL NUUS - 'n Informele struktuur in Wilgerstraat het Donderdag 14 Maart heeltemal uitgebrand.
Die woning was aangrensend tot 'n bestaande woning.
Piet Miggels wat die tydelike woning bewoon het, het al sy besittings verloor.
Die bure, Duncan Francis en Cyril Abrahams het probeer om die brand met hul tuinslange te blus terwyl hulle vir die brandweer gewag het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'