RIVERSDAL NUUS - Phillipus Jantjies en Johanna is op Saterdag 28 Januarie in Riversdal in die huwelik bevestig.
Past. John Gertse van AGS Emmanuel het die seremonie waargeneem. Foto: Heinrich Fortuin
Gerswin van der Merwe en sy vrou, Esmarelda Damons, is op 14 Januarie deur leraar Aby Camphor vanuit die Nuwe Apostoliese Kerk in Albertinia in die huwelik bevestig. Foto: Heinrich Fortuin
Roshanda Terblanche en Moses Borrels is op 7 Januarie in die NG Kerk Albertinia deur ds. Conroy Terblanche van Condordia in die huwelik verbind. Foto: Heinrich Fortuin
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'