HESSEQUA NUUS - Tienerselfdood is ‘n desperate hulpkreet. Die asem waarna tieners smag, skuil dikwels in selfbesering.
Statistiek kan die voorkoms daarvan bereken, maar die werklike omvang van die impak wat dié gedrag op mense het, is onmeetbaar.
Mense beskou selfdood as dapper, lafhartig, selfsugtig en sondig.
Die hoë selfdoodsyfer, nou selfs erger sedert die uitbreek van die koronavirus is verbysterend.
Hulpbronne: Die Suid-Afrikaanse depressie-en-angsgroep se selfdoodnoodlyn bied elke dag gratis hulp deur professionele beraders; 24 uur-hulplyn (0800 567 567, SMS 31393, Twitter: @TheSADAG. Aanvullende bronne: www.sadag.org/
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'