HESSEQUA NUUS - Waterveiligheid het hierdie jaar weer sterk onder die loep gekom met die tragiese voorvalle van verdrinking elders in die land.
Kenners is dit eens dat baie kinders nie weet wat om te verwag wanneer hulle toegelaat word om in ‘n rivier of die see te swem nie.
Basiese swemlesse kan heelwat tragedies voorkom.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'