Leandre Ellis, ‘n leerder van Hoërskool Albertinia moes ongeveer 100 steke kry nadat die hond, ‘n Staffordshire-terriër haar aan haar gesig, een arm en bene gebyt het.
Lees Donderdag meer in die Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
.jpg)
Leandra Ellis met haar wond stewig verbind na 'n operasie.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'