HESSEQUA NUUS - Die skool se hoofmeisie van 2012, Ansulize Pepler het onlangs haar graad in veeartsenykunde cum laude geslaag.
Sy het haar matriek-eksamen met nege onderskeidings geslaag en in 2013 'n ses jaar graadkursus by die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
Sy begin op 2 Januarie volgende jaar in Upington by die staatsveearts werk vir haar verpligte gemeenskapsjaar.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'