HEIDELBERG NUUS - Hattieland het Vrydag, 21 Januarie weer 'n mini-Comrades gehou.
'n Roete van 1km is om die skool uitgemeet. Leerders hardloop soveel rondes moontlik.
Rondes word geborg. Die geld wat ingesamel word, gaan vir Bybelverspreiding.
Dit was soos altyd 'n vrolike geleentheid vir leerders en ouers.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'