HEIDELBERG NUUS - Alexia Morgan en Nicola Hanekom het beide goue sertifikate tydens Augustus se Bio-Science Wiskunde Olimpiade ontvang.
Die meerderheid van die ander Hattie-deelnemers het silwer behaal.
Elf gr. 8 en 9 leerders het deelgeneem. Skole landwyd neem deel.
Die skool ontvang ’n goue sertifikaat vir die 7de posisie op die toptien.
Toptien skole word bepaal deur die gemiddelde persentasie te bereken van die toptien kandidate van elke deelnemende skool.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'