27 Maart: Sal Carter praat oor berowing of ontneming en hoe om so 'n situasie te hanteer.
25 April: Max Döckel bespreek die 2017/18 Begroting
29 Mei: Derick Swart praat oor aanpassings in veeboerdery as reaksie op veranderinge in die omgewing.
26 Junie: Daan Toerien bespreek die impakte van 'fracking' in die Karoo op toerisme.