STILBAAI NUUS - Hettie Oosthuizen van Stilbaai vier Vrydag 25 Augustus haar 86ste verjaarsdag.
Sy vier die mylpaal saam met vriende, familie en haar seun Renier, en sy vrou, Nicoleen, wat haar die mooiste wense op hierdie spesiale verjaarsdag toewens.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’