Gallery Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - Die skoukoningin vir Heidelberg is Mia Fincham.
Die eerste prinses is Ria Hopkins en die tweede prinses Anja Muller.
Die kroning het tydens die skoudans op Vrydag 2 Februarie plaasgevind en hierdie jaar was dit 'n Griekse tema.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hier:
ARTIKEL, VIDEO & FOTO'S: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'