Insette word ingewag op die 2015/2016-begroting met die afsnydatum hiervoor 12 November.
Sewe punte vervat in die provinsiale beplanningsproses is deurgegee:
- Nuwe waterbronne en stoorkapasiteit;
- Stilbaaihawe-ontwikkeling;
- ontwikkeling in Meule vir graangewasse;
- herlewing van spoorgebruik in die gebied;
- Slangrivier artikel 9-oordragte;
- argeologiese bewaring en nalatenskap; en
- 'n vaardigheidskool in Hessequa.