STILBAAI NUUS - Familie, vriende en kollegas van wyle Harold Basson het Saterdag 9 November tydens ’n gedenkdiens in die Stilbaai NG Kerk geleentheid gekry om van hom afskeid te neem.
Basson was die afgelope twee jaar Hessequa-munisipaliteit se bestuurder: Tegniese Dienste.
Sy skielike afsterwe laat ’n groot leemte in die gemeenskap.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'