Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Dowwe Dolla het tydens Riversdal-landbouskou kom inloer en was ook die gasspreker by die Riversdal SuperSpar Damesoggend op Donderdag 15 Februarie 2018.
Dowwe Dolla (Margit Meyer-Rodenbeck) het al diep spore in die vermaaklikheidswêreld getrap as komediant, spreker, omroeper en stemkunstenaar en het sekerlik geen bekendstelling nodig nie.
Tans is sy mede-eienaar van die Boer teater restaurant in Durbanville.
Joernalis San-Marié Cronjé het bietjie met haar gesels na afloop van haar optrede.
Kyk die video hieronder.
ARTIKEL, VIDEO & FOTO: SAN-MARIé CRONJé, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'