RIVERSDAL NUUSFLITS - Die publiek word gewaarsku om paraat te wees en beursies en handsakke veilig te hou.
'n Man het 'n kort tydjie terug, omtreeks 12:20 'n vrou se beursie uit haar hand gegryp en daarmee weggehardloop.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'