Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Inperking het almal genoodsaak om met oorspronklike alternatiewe vir byeenkomste soos begrafnisse vorendag te kom.
Familie en vriende van Keith Eksteen, bekende Riversdaller en korrespondent vir Suid-Kaap Forum het op Sondag, 19 Julie ‘n verbyrit by sy huis gedoen om laaste eer aan hom te betoon.
Op versoek van die familie is geld aan hulle tydens die verbyrit oorhandig om aan ‘n liefdadigheidsorganisasie te skenk, eerder as blomme.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'