STILBAAI NUUS - Dienste soos naelknip, die skoonmaak van anale kliere en ore was gratis deur Still Bay Animal Protection se ervare veldwerkers, in samewerking met Stilbaai-biblioteek op Woensdag 18 Julie gedoen as deel van hul Mandeladag-vieringe.
'n Versoek word aan die gemeenskap te rig om items te skenk wat op die maandelikse verkoping op die hoek by Stilbaai Spar verkoop kan word ten bate van die organisasie.
Vir meer inligting, kontak Felicity by 073 190 9953.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'