Update
RIVERSDAL NUUS - Verskeie besighede het op Mandeladag, Woensdag 18 Julie, 'n verskil in die gemeenskap gemaak.
Click here for a photo gallery.
Verskeie nie-winsgewende organisasies het skenkings ontvang of hul personeel bederf.
Goukam Health APD van Riversdal het hul personeel wat spesiale behoeftes het bederf. Die hardwerkende personeel het almal roomys gekry en kon saam kuier terwyl hulle aan die roomys smul.
Lees 'n vorige artikel: Goukam Health spoils staff
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'