Dit spruit voort nadat verlede week berig is dat die dorp "geskitter het" in hul afwesigheid tydens 'n kwartaallikse burgemeestersuitreik-vergadering.
Die bestuur van die sakekamer is van mening dat die verkeerde indruk geskep word dat die publiek tevrede is met dit wat deur die raad gedoen word.
Lees môre meer in die Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.
.jpg)
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'