HESSEQUA NUUS - Daar is beplande opgraderings op ALLE Hessequa voorafbetaalde kragverkooppunte vanaf 26 Julie om 22:00 tot 27 Julie om 12:00.
GEEN KRAGVERKOPE sal binne hierdie tydperk beskikbaar wees nie.
Hessequa Munisipaliteit bied verskoning aan vir die ongerief en versoek die gemeenskap om vroegtydig hul voorafbetaalde krag aan te koop.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'