RIVERSDAL NUUS - Die bestuurder van ‘n rooi Polo Vivo het lig daarvan afgekom toe sy motor die pad verlaat en aan die teenoorgestelde kant teen ‘n aanwysingsbord gebots het.
Die voorval het vanoggend ongeveer 09:45, so 5km buite Riversdal op die N2 plaasgevind.
Die bestuurder was alleen in die motor en geen ander voertuie was betrokke nie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'